SARIE

BESTE MOOILYK geheime

mooi

Oefening kom nie vir my natuurlik nie – ek probeer dit eerder sien as beweging, speel en gesondheid

Greteli de Swardt

AKTRISE EN STER VAN ALLES MALAN

OOR BALANS

Wanneer die lewe handuit ruk, glo ek daarin om op klein maniere balans te handhaaf. As dit ’n besige tyd is wanneer gesondheid die laaste ding is wat prioriteit kry, probeer ek om ten minste by een goeie gewoonte in die oggend en een in die aand te hou. Soos om soggens stiltetyd te hou of ’n gesonde ontbyt te eet en die aand nie doenig op my slimfoon te wees nie.

SPEEL EERDER AS OEFEN

As ’n ma wat van die huis af werk, kry ek nie tyd om te oefen nie, maar ek probeer soveel as moontlik met my dogtertjie speel en so my lyf aan die beweeg te kry. Ek gaan stap met haar, dans saam met haar voor die TV of spring op en af terwyl ek vir haar bal gooi.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related