Huisgenoot6 min read
Die Groot Vergeet
‘KAREL, hoe laat is dit?!” Ag jinne tog, wanneer wil oom Jakob ’n bietjie laat lê? Hy vra ’n mens elke dag dieselfde ding: Waar is Lietie? Waar is Sammie en Kosie? Maar die belangrikste van almal is, waar is sy vrou? “Karel, hoe laat is dit?!” Die ti
Huisgenoot2 min read
Fossiel Van ‘Grootste Slang Ooit’ In Indië Gevind
NEEM die swaarste slang vandag, die groen anakonda, en dink dan vier keer swaarder en amper twee keer langer. So groot was die grootste slang wat al ooit bestaan het. In ’n verslag wat in die joernaal Scientific Reports gepubliseer is, beskryf paleon
Huisgenoot2 min read
Die Omstrede Sierskaatser Tonya Harding
DIE skaatser het pas haar oefensessie op die ys voltooi toe ’n man uit die skadu’s op haar afpyl en haar met ’n metaalstaaf bo die knie slaan. Toe vlug hy terwyl Nancy Kerrigan op die grond krul van die pyn, haar droom van Olimpiese goud verby. Só he
Huisgenoot2 min read
Alexander Die Grote
ALEXANDER DIE GROTE was een van die beroemdste leiers van die antieke tyd. Hy is meer as 2 000 jaar gelede gebore in Pella in Masedonië, wat vandag noord van Griekeland is. Sy pa was koning van Masedonië, en Alexander het hom opgevolg toe hy maar net
Huisgenoot2 min read
Verhoed Só Betaaltwis Met Bouers
Dis wanneer jy ’n boulening by jou bank het. Dit word bereken volgens die markwaarde van jou eiendom asof dit reeds voltooi is. Soos die gebou vorder, word geld vir die volgende boufase uitbetaal. Die getal vorderingsbetalings (gewoonlik vier tot ses
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 Watter soort blomme word veral met Nederland vereenselwig? 2 Hoeveel vastelande is daar in die wêreld? 3 Wat is die grootste soogdier op Aarde? 4 Wat bestudeer ’n paleontoloog? 5 Watter land het die Statue of Liberty aan Amerika geskenk? 1. Tulpe 2
Huisgenoot5 min read
Toetankamen Se Graf
DIE storie van Toetankamen klink amper asof dit nie waar kan wees nie: ’n Koning, toe nog ’n jong man, sterf en word as ’n mummie in die Vallei van die Konings begrawe. Duisende jare later word sy graf ontdek, maar dan gebeur sulke vreemde dinge dat
Huisgenoot2 min read
So Voor Die Hand Liggend, Eintlik
MET die pandemie was ons obsessief daaroor om dit reg te doen, maar deesdae … Om reg hande te was voel nie meer lewensbelangrik nie. Dinge is mos terug na normaal? Aikona, dis steeds noodsaaklik om goeie handhigiëne toe te pas, beklemtoon die Wêreldg
Huisgenoot5 min read
6 Jaar Van Teister-hel
ALTESAAM 41 000 e-posse, 350 stemboodskappe, 744 twiets, 106 blaaie se briewe en 46 Facebook-boodskappe. Dit was die omvang van die aanslag op hom. En eers nadat hy ses jaar van hel deurgemaak het, kon hy die moed bymekaarskraap om sy storie te verte
Huisgenoot1 min read
Woord Van Die Week
Uit: Grieks, sýn (“saam”) en bíōs (“lewe”) Die letterlike betekenis van simbiose is wanneer verskillende organismes in die plante-en diereryk saamleef tot mekaar se voordeel. Byvoorbeeld: Swamme op bome trek voordeel uit hul gasheer, maar hul teenwoo
Huisgenoot9 min read
Waar Elke hond Se Dag Aanbreek
WANNEER jy van die hoofpad afdraai, hoor jy dit reeds. Die geblaf. En dis nie net ’n hond of twee of drie nie. Dis ’n trop. ’n Trop wat bláf. Kronkel van die N1 tussen De Doorns en Touwsrivier op die R318-grondpad in die rigting van Ashton, en dit ra
Huisgenoot2 min read
Groot Op Geskenke
In ’n onlangse onderhoud met Harper’s Bazaar het DAKOTA FANNING (30) vertel dat Tom haar in 2005 verras het met haar eerste selfoon – ’n Motorola Razr. Dit was terwyl hulle besig was om War of the Worlds te skiet. “Ek was maar net 11 jaar oud,” het s
Huisgenoot5 min read
Oppi Noot NES Pa
DIE een se gesig is welbekend, die ander woel nog altyd agter die skerms. Saam maak hulle dit groot pret om jou musikale kennis te toets. En ja, jy kan maar sê dis in hul bloed, want hulle is pa en seun. Die ouer lid van dié wenspan het geen bekendst
Huisgenoot4 min read
Drama En Vurige Romanses Op ’n Bolandse Wynplaas
TOE die sepie 7de Laan in Desember ná 23 jaar op die lug tot ’n einde gekom het, het ’n klomp aanhangers hul misnoeë te kenne gegee, veral diegene wat nie DStv het nie, want waarna gaan hulle nou op weeksdae om 18:00 kyk? Die goeie nuus is dat e.tv n
Huisgenoot1 min read
Iets Vir Ma
KRY DIT HIER BABYLONSTOREN.COM 021-863-3852; CHECKERS.CO.ZA 0800-010-709; KNUS.CO.ZA 021-300-2702; MRPHOME.COM 064-584-1000; NIFTYGIFTS.CO.ZA HELP@NIFTYGIFTS.CO.ZA; WOOLWORTHS.CO.ZA 0860-022-002 HOEWEL ONS ALLES IN ONS VERMOË DOEN OM KORREKTE PRYSE T
Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die Berlynse Muur geval? 2 Van watter fiktiewe Afrikaland kom T’Challa, die koning in die fliek Black Panther? 3 In watter Indiese stad sal jy die Taj Mahal aantref? 4 Hoeveel gigabytes is in ’n terabyte? 5 Wie is ons huidige Mej
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot4 min read
Die Siel Van Die Bier
HIERDIE twee rakke soos jy dit nou sien, van bo tot onder … Dís waar als begin het. Dít was my pa s’n. Hy’t bier versamel toe ek ’n kind was. Ons het ’n vertrek so groot soos ’n dubbelgarage gehad wat so half sy kroeg was. Toe hy ouer word en begin a
Huisgenoot13 min read
Dié Tannie Kan KOOK OOK
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s GENOEG VIR 4-6 MENSE / BEREIDING: 24 UUR VOOR VOORSIT GAARMAAK: 2 UUR 30 MIN. ◗ 15 ml (1 e) fyn borrie ◗ 22,5 ml (1½ e) paprika ◗ 30 ml (2 e) fyn koljander ◗ 5 ml (1 t) fyn swartpeper ◗ 10 ml (2 t) sout ◗ 30
Huisgenoot5 min read
Alle Grappies Op ’n Stokkie
HY IS nie vandag in enige toestand om sy oordrewe danspassies uit te haal of ’n vermomming aan te trek en iemand ’n poets te bak nie. Trouens, hy kan net met ’n gesukkel uit sy bed opstaan – en wanneer hy opstaan, moet hy met ’n kierie stap. En dis n
Huisgenoot1 min read
Ma Met Styl
KRY DIT HIER ATELJEELIFESTYLE.COM; BASH.COM; CALLITSPRING.CO.ZA; EDGARS 0860-111-826; ELIZABETHSUMMER.COM; FACTORIE 087-550-4383; FOREVER NEW 0860-018-014; FOSCHINI 0860-834-834; H&M 086-069-0707; MAKRO 0860-600-999; MILADYS 0800-212-535; POETRY 0860
Huisgenoot1 min read
Kuier Die Hele Jaar Deur!
Nog ’n prettige seisoen van Die Babbelbende is nou volstoom aan die gang! Kyk saam na seisoen 2 op huisgenoot.com. In dié aanlyn Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd saam interessante dinge
Huisgenoot2 min read
Help, Dis IBS
Prikkelbare dermsindroom (IBS) is soos daai irriterende familielid wat net nie weet wanneer om huis toe te gaan nie. Soms kom kuier hulle ongenooid en bly vir ure, en dan sukkel jy om van hulle ontslae te raak. Dit kan ’n groot, pynlike en ongemaklik
Huisgenoot7 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Jonger mense het ’n gebrek aan goeie maniere en toon geen respek vir ouer mense meer nie, kla ’n leser. En vra: Wat het dan van goeie waardes geword? Dis onregverdig om ’n generasie oor dieselfde kam te skeer. Ek het twee jong kinders. Hulle het onge
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Daar’s lank gedink die vroegste geskrewe Nederlands was ’n krabbel agterop ’n preek wat in die 11de eeu in Engeland geskryf is. Dié probatio pennae – waarmee die monnik sy veer getoets het – lui so: Hebban olla uogala nestas hagunnan hinase hic enda
Huisgenoot5 min read
Pappa X 2 Se Pop
HAAR ooglede lyk amper deursigtig waar sy in die holte van haar pappa se gespierde arm lê. Hy kan nie ophou kyk na die perfekte neusie en roosknopmondjie nie. Hy soen haar sagkens op die voorkop en begin haar wieg. Sy is net sewe weke oud, maar sy is
Huisgenoot4 min read
Ons Ánder Blink Theron
DIE beroemdste Theron wat Suid-Afrika al ooit opgelewer het, die aktrise Charlize, het al by twee geleenthede – in die flieks Hancock en The Old Guard – superhelde met bomenslike kragte vertolk. Maar die nuwe Theron wat tans wêreldwyd opslae maak – ’
Huisgenoot4 min read
Hoekom Drink Mense Graag Koffie?
DIS vroegoggend toe Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd by die Babbelboomhuis aankom. Hul vriendin, Bibi, is reeds daar. Hulle is almal nog baie vaak. Palawa gee ’n yslike gaap. “Goeiste, Palawa, het jy al jou tande geborsel?” vra Paloeka. “O p
Huisgenoot1 min read
Jou Droomwerk? ‘Pikkewyn-poskantoor’ Soek Mense
DIE wêreld se suidelikste poskantoor – en een van sy koudstes – soek na mense vir een van die afgesonderdste werkplekke denkbaar. Vyf poste is onlangs weer geadverteer vir werknemers om die “Penguin Post Office” in Port Lockroy in die ysige Antarktik
…Or Discover Something New