Die Grootste Afrikaanse Blokraai ooit!
1 Kry die vier kwarte van die grootste Afrikaanse Blokraai in Huisgenoot se Desember-uitgawes. Die vier dele ver - skyn in Huisgenoot van 7, 14, 21 en 28 Desember 2023. 2 Plak dit aan mekaar en vul die reuseblokraai in. 3 Skryf in vir die kompetisie