Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 OSCAR SE PA: ‘HOEKOM EERS NÁ KERSFEES?’

Henke Pistorius is “stomgeslaan” dat Oscar eers op 5 Januarie 2024 uit die tronk sal stap. Hy meen die paroolraad se besluit moes reeds ingeskop het

Ek stem, Oscar moes al vrygelaat gewees het. Hy het sy tyd gedoen. Hy gaan vir ewig lewe met die wete van wat daar gebeur het. Nie een van ons was daar nie. Net Oscar, Reeva en God weet wat daar gebeur het. Gun hom sy vryheid.

MANDA

Met alle respek, Oom, hy het moord gepleeg. Hy is gelukkig om parool te kry. Hy moes eintlik vir die res van sy lewe in die tronk gebly het. Hoe moet tannie June voel? Hoe sou Oom gevoel het as Oom in haar skoene was?

NICO

Parool beteken nie iemand word vrygespreek nie. Dit beteken hy moet die res van sy vonnis buite en onder streng voorwaardes uitdien. As hy nie die voorwaardes nakom nie, kan hy terug tronk toe gaan.

HEINRICH

Soveel herinneringe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related