Huisgenoot

PAS DAAI TANDJIES MOOI OP

M JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed. Maar hetsy dit nou jy of jou kind is wat ’n wrak is voor daardie lig in jul mond moet skyn, dis noodsaaklik om jou kind al van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related