Huisgenoot

DIE A TOT Z VAN GESONDE TANDE

NIKS is so aantreklik soos daardie hartlike glimlag terwyl jy onbeskaamd tande wys nie.

Maar ai, nie almal se tande is in ’n toestand dat hulle daarmee kan spog nie.

Om te keer dat jy heeltyd met jou hand voor jou mond hoef te praat of lag, is daaglikse versorging nodig.

En al hoor jy al van jongs af dat jy tande moet borsel en vlos, is dit tog maar nodig dat jy jouself herinner presies wat ’n omvattende en deeglike tandesorgroetine behels.

TANDESORG VIR BEGINNERS

Die belangrikste ding – soos jy waarskynlik van kleins af geleer het – is jou basiese tandesorgritueel twee keer per dag. Jy dink dalk jy weet hoe dit moet werk, maar baie mense

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related