Ilse Salzwedel is 'n joernalis, radioaanbieder en skrywer van Johannesburg. Daar het al verskeie boeke uit haar pen verskyn waaronder Bloedsusters. Ilse is bekroon met 'n ATKVeertj...view moreIlse Salzwedel is 'n joernalis, radioaanbieder en skrywer van Johannesburg. Daar het al verskeie boeke uit haar pen verskyn waaronder Bloedsusters. Ilse is bekroon met 'n ATKVeertjie, 'n Pica en drie Caxton-toekennings, en is in 2009 deur die FAK vereer met die H.B. Thom-toekenning vir 'n besondere bydrae tot die Afrikaanse joernalistiek.view less