Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Jan die Rot en Tom die Kat
Jan die Rot en Tom die Kat
Jan die Rot en Tom die Kat
Ebook23 pages17 minutes

Jan die Rot en Tom die Kat

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Jud the Rat en sy vriende bewoon 'n reeks fonies-gebaseerde leesvlotheidsboeke wat in terme van moeilikheidsgraad gegradeer word, en voorsien word van ondersteunende handleidings en implementeringsmateriaal. Die boeke, handleidings en materiaal vorm deel van Dr Charles Potter se Leesvlotheidsprogram, wat ontwikkel is om lees-, skryf- en spelvermoëns te verbeter op grond van opgedateerde navorsing en literatuur, terwyl dit terselfdertyd vermaak en geniet word deur kinders.

Hierdie boek en die ander leesvlotheidsboeke in die reeks is ontwerp om gebruik te word met herhalende gepaarde lees en met opeenvolgende werkgeheue-opleidingsmetodes. Die materiaal en metodes was suksesvol met 'n groot aantal kinders van verskillende ouderdomme en verskillende kulturele agtergronde. Resultate oor die program is internasionaal gepubliseer, en hierdie publikasies is gratis aanlyn beskikbaar.

Dr Charles Potter se leesvlotheidsprogram is bewysgebaseer, en aanlyn ondersteuning word aan gebruikers verskaf. Dit is ook nuttig om met die netwerk van mense te praat wat die program suksesvol gebruik het. As jy per e-pos met my kontak maak kan ek jou van verdere inligting oor die program voorsien. Ek kan jou ook voorsien van 'n geïllustreerde handleiding om effektiewe gebruik van hierdie boek in die ontwikkeling van leesvlotheid moontlik te maak, asook met bykomende materiaal om jou kind se lees-, skryf-, spel- en leerbehoeftes te ondersteun.

LanguageAfrikaans
Release dateMay 27, 2023
ISBN9798215692363
Jan die Rot en Tom die Kat
Author

Dr Charles Potter

I am an Educational Psychologist in Private Practice, specialising in work with children who have reading and learning difficulties. I also develop educational programmes, which are being used by therapists and teachers as well as in schools both in my country and internationally.I have a number of educational degrees and diplomas, a Masters in Psycholinguistics and a Doctorate in Curriculum Development and Special Education.I previously taught in both mainstream and special schools and then at university in education, applied linguistics and psychology, teaching courses in research, assessment and evaluation. I also have interests in neuropsychology and neurolinguistics. I have a number of publications in these areas, and a number of publications in areas relating to programme evaluation (refer entry on programme evaluation in Wikipedia)I live in the Johannesburg Area, South Africa, and provide service to parents and children with learning difficulties. I also develop assessment tools and procedures for doing this type of work. For more information use the following links:http://www/charlespotter.orgorhttp://www.intechopen.com/articles/show/title/using-phonically-based-e-books-to-develop-reading-fluency• 500+ 500+ connections on Linked In, where you can also view my profile, and find my contact details.

Read more from Dr Charles Potter

Related to Jan die Rot en Tom die Kat

Related ebooks

Related articles

Reviews for Jan die Rot en Tom die Kat

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Jan die Rot en Tom die Kat - Dr Charles Potter

    Jan die Rot en Tom die Kat

    Gepubliseer deur Dr Charles Potter by Smashwords

    Kopiereg 2013 Dr Charles Potter

    Oor hierdie boek

    Na raming lees 20% van alle kinders nie vlot nie, wat hul werktempo en vordering by die skool beïnvloed. Hierdie boek en ander boeke in die reeks oor Jan die Rot, Tom die Kat, Anna die Hond, Mev Meerkat en Dokter Muishond kan gebruik word om jou kind se probleme met lees, skryf en spel op te los.

    Jan die Rot en sy vriende bewoon 'n reeks fonies-gebaseerde leesvlotheidsboeke wat in terme van moeilikheidsgraad gegradeer word, en voorsien word van ondersteunende handleidings en implementeringsmateriaal. Die boeke, handleidings en materiaal vorm deel van Dr Charles Potter se Leesvlotheidsprogram, wat ontwikkel is om lees-, skryf- en spelvermoëns te verbeter op grond van opgedateerde navorsing en literatuur, terwyl dit terselfdertyd vermaak en geniet word deur kinders.

    Gebruik Hierdie Boek en die Ander Boeke in die Reeks om Leesprobleme, Spelprobleme, en Probleme met Werktempo te Behandel

    Hierdie boek en die ander leesvlotheidsboeke in die reeks is ontwerp om gebruik te word met herhalende gepaarde lees sowel as met opeenvolgende werkgeheue-opleidingsmetodes. Tydens hul proefgebruik oor 'n tydperk van agt jaar is gevind

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1