Vrouekeur

JOU HUIS IS WAAR JOU STOF IS

Daar’s min dinge so onsmaaklik as om iets uit ’n papierbord te eet. Tog merk jy gereeld op hoe mense, veral in Amerikaanse realiteitsreekse, nie op straat of by ’n mark nie, maar in hul eie huise uit papierborde eet. En dit blyk ’n algemene gebruik te wees.

Wanneer ek alleen is, en dis die meeste van die tyd, haal ek nie my mooiste breekware uit nie, maar wanneer ek gaste het, sterf ek tien dode

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring

Related