SARIE

Die stryd tussen jóú ‘goed’ en kwaad

Wat sal jy saam met jou wil vat as jou huis brand?” het Foster Huntington op sy blog en later ook in sy boek The Burning House: What Would You Take? (2012) gevra. Van oraloor die wêreld het mense met foto’s geantwoord: mooi gestileerde stillewes wat wissel van sentimenteel (ou foto’s, notaboeke, kindertyd se speelgoed) tot prakties (paspoorte, skootrekenaars, selfone, selfs gewere). Hy beskryf die eindresultaat as “’n stryd tussen dít wat prakties, waardevol en sentimenteel is”.

Wat sal ék gryp? Die stinkhoutbank wat in die Anglo-Boereoorlog uit ’n voorvader se brandende opstal gered is. Die kersiehoutkas waarin Oupa sy pruimtwak, dadels en lekkergoed vir sy kleinkinders gebêre het. My oorlede sussie se Ben Macala-skildery bokant my bed. (Daai brand beter sy voete sleep!)

Soveel goed, oral. Boeke, klere, meubels, selfone . . . en nou sê die kenners hierdie besittings word ’n verlengstuk van jouself, iets waarmee jy vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Van Die Redaksie
’n Troue bly betowerend. Al die mooi, al die opwinding, die beloftes. Geliefdes en vriende wat vrolik ’n glasie of twee klink op ’n paartjie se nuwe lewe saam. SARIE TROU deel in die glans, gee raad en loop saam die pad, want dit is soos Willie le Ro
SARIE5 min read
Troufotograwe
1. Jou gunsteling-troufoto wat jy al geneem het? As ek een moet uitsonder, sal dit vir seker ’n troue wees wat ek in Sossusvlei, Namibië, afgeneem het. Dis een van my gunstelingplekke op aarde en om ’n troue daar te kon afneem het dit net nog meer sp
SARIE2 min read
Bekende akteurspaar ARMAND AUCAMP & SEAN VAN NOORDWYK Onder ’n ou eikeboom
Intiem, met net dertig van hul hartsmense daar, op ’n grasperk onder koel skadu’s. En op die ou end alles volhoubaar, presies soos hulle dit wou hê. Die akteurspaar Armand Aucamp en Sean van Noordwyk, destyds albei in Getroud met Rugby, is verlede De

Related