Michélle sê ...
Hoe mooi skets dié vier woorde haar nie. Jy sién haar, wil haar ken. Want sekerlik borrel sy oor van lewenslus, haar oë blink en haar lag is helder. Van al die kleurryke titels vir Afrikaanse rolprente is hierdie by verre my gunsteling. ’n Romantiese