SARIE

Suid-Afrikaners skitter oorsee

Blink toekoms ver van die huis

Carla Maxine Germann, juwelier in Sydney, Australië

Ná vier jaar in Sydney en twee en ’n half jaar sedert sy haar juweliersonderneming Carla Maxine Jewellery begin het, is Carla se liefde vir Afrika steeds onlosmaaklik deel van haar lewe in Australië. “Ek voel estetiese vibrasies wanneer ek twee kleure metaal of stene saam gebruik. Dít dui op my liefde vir die kleurryke Afrika-kontinent.”

Haar man, Klaus, ’n digitalebemarking-strateeg en direkteur van ’n maatskappy met kantore in Sydney en New York, is ook haar sakevennoot en verantwoordelik vir haar webwerf en digitale bemarking.

Dit was ’n reuse-uitdaging om haar oorsee te vestig. “Ek het e-posse aan groot kontemporêre galerye gestuur. Deesdae is Nina Cueva, eienaar van Courtesy of the Artist in Sydney, my grootste ondersteuner.” Nou pryk haar werk in galerye in Melbourne en New York. “My Instagram-profiel trek op 30 000 volgelinge – 60% van my opdragte kry ek hier.”

Kleintyd wou sy ’n juwelier of argitek soos haar pa, Martin Kruger, word. Toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
26 Kindertrui Met Strepe En Tekstuur
SIEN LES 6 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM TE VERMEERDER – LEES BL. 45 –a) 2 –b) 4 –c) 6 –d) 8 –e) 10 years Working with KATIA BASIC MERINO (55% virgin wool, 45% acrylic): –a) 3 –b) 3 –c) 4 –d) 5 –e) 5 balls, 50 g each, col. 3 OR Working with KATIA ME
SARIE4 min read
24 Ligblou Kappietrui
SIEN LES 1 EN 2 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM AAN EN AF TE HEG EN HOE OM KOUSSTEEK TE BREI – LEES BL. 45 –a) 4 –b) 6 –c) 8 –d) 10 –e) 12 years KATIA BULKY TWEED (80% acrylic, 15% wool, 5% viscose): –a) 4 –b) 4 –c) 5 –d) 6 –e) 6 balls col. 211Knittin
SARIE4 min read
14 baadjie-trui Vir Hom
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM HEEN EN WEER MET SIRKELPENNE TE BREI – LEES BL. 45 –a) S –b) M –c) L –d) XLFinished measurement:Chest: –a) 114 cm –b) 124 cm –c) 134 cm –d) 144 cmLength: –a) 68 cm –b) 69 cm –c) 70 cm –d) 71 cm KATIA COTTON-M

Related