Die lang pad van Stoffel Mathysen
5/5
()
About this ebook
’n Jong man wat voluit, roekeloos, met drif leef en glo dat hy onoorwinklik is. Totdat die onnoembare gebeur . . .
Die verteller bied sy verhaal met nugterheid en humor en self-ironie aan; hy praat oor sy medemens met insig en deernis. Stoffel Mathysen se wedervaringe as staptoerveldwagter en sy swerftog deur Afrika sal oud en jonk boei en geen leser onaangeraak laat nie.
Christiaan Mathys Bakkes
Christiaan Mathys Bakkes is in 3 Augustus 1965 op Vredenburg aan die Weskus gebore. Hy matrikuleer in 1983 aan die Pro Arte-kunsskool in Pretoria. Christiaan was ’n staptoerveldwagter in die Krugerwildtuin toe hy in Februarie 1994 sy linkerarm verloor het nadat twee krokodille hom aangeval het terwyl hy in ’n dam geswem het. Nadat hy herstel het, het hy vir vyf maande deur Afrika gereis, vir drie jaar vir die WWF in die Kaokoveld in Namibië gewerk, en daarna by ’n safari-maatskappy wat ekotoere op die Skedelkus aanbied. Tans is hy gids en areabestuurder by Wilderness Safaris in Namibië. In 1998 het sy debuut, Die lang pad van Stoffel Mathysen, verskyn en daar het sedertdien reeds vier boeke oor sy alter ego, Stoffel, se avonture verskyn. Die meeste verhale is op werklike gebeure gebaseer. Stoffel by die afdraaipad is in 2005 vir die M-Net-literêre prys vir tekste in kort formaat (kortverhale, kinder- en jeugboeke) benoem. In 2008 het In Bushveld and Desert: A Game Ranger’s Life ’n keur en vertaling uit sy bundels verskyn.
Related to Die lang pad van Stoffel Mathysen
Related ebooks
Koukonap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartstories van ons land se boere Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Wêreld sonder grense Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIn die blou kamp: Facebook-stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSo lig soos klip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Rating: 4 out of 5 stars4/5Rassie: Stories oor rugby en die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie naaimasjien en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie antie met die pienk rok en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKortetjies en 'n lange Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNadia: Paaie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGroen soos die hemel daarbo Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStoffel: die beste stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAanspreeklikheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGam Se Tjind Rating: 5 out of 5 stars5/5Sonneblomme en sneeu in Oekraïne Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsReisiger Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWit Wolf: Die Worcester-bomplanter se storie van bevryding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpertyd Rating: 5 out of 5 stars5/5Glipstroom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkoolstories 1969: 1980 Bredasdorp Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartstories: Huis toe met 'n ligter tred: Huis toe met 'n ligter tred Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRidders van die grondpad: 'n Gids vir avontuur-motorfietse Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRian: 16 dinge wat ek nie moes sê nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVlakwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOns is nie almal so nie Rating: 3 out of 5 stars3/5Die naamlose Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrokodil aan my skouer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie helder dae: Outobiografiese verhale, rubrieke en essays Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Die lang pad van Stoffel Mathysen
1 rating1 review
- Rating: 5 out of 5 stars5/5greate