Weg!

BRIEWE

Droomland toe in ’n doringboom

Ek het hierdie luiperd in September 2021 by die Bedinktwatergat noord van die Nossob-ruskamp in die Kgalagadioorgrenspark afgeneem. My vrou, Lize, het voëls in die bome gesoek en ek het die takke gefynkam en my verbeel ek sien iets beweeg – dalk die kwispel van ’n stert? Ek het met my selfoon ingezoem en sowaar! Die luiperd was vas aan die slaap en goed gekamoefleer.

WILLIE TRAUT, DWARSKERSBOS

Beplan jou eie toer na die Kgalagadi met die nuwe Weg Kalahari-reisgids (R112). Dis propvol idees vir ’n lekker Kalahari-vakansie binne én buite die park. Die tydskrif is nou in supermarkte beskikbaar en jy kan ook ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg3 min read
Stap Teen Jou Eie Pas
Laat in Maartmaand was Jasmin Paris se foto oral in die media. Die een waar sy sommer met haar rugsak nog vasgegord inmekaargesak het. Haar bene is die ene skrape en modder, haar hare hang in sweterige slierte om haar gesig en dié spreek van ’n uitpu
Weg8 min read
’n Sagter benadering
Die lees van die woord “wildernis” vuur in baie stappers se gemoed ’n noodfakkel af. Hulle hou van stap en buite wees, maar soek sekere geriefies: ’n hut, spoeltoilet, gemerkte roetes… daai soort ding. Dit skep die verwagting dat jy deur digte plante

Related