Huisgenoot

KOOKWATERMOORD: ‘DIT KON MY MA GEWEES HET’

TOE sy die foto van die tenger vrou saam met haar ma se ekskêrel sien, het sy skoon naar gevoel. Die vrou op die foto lyk dan “nes my ma”, het sy gedink. Maar terwyl Erika* se ma nog leef, het die vrou op die foto, Maryna Venter (49), op die grusaamste manier denkbaar gesterf aan die hand van die man op die foto, Brahm Fourie (52).

Erika glo vandag haar ma was gelukkig om lewend uit haar eie verhouding met Fourie te ontsnap, want hy het ook haar ma mishandel en gereeld geslaan, sê sy.

Maar die lot van die vrou met wie hy daarna ’n verhouding gehad het, was volgens aanklagte in die hof selfs wreder – en daarvoor is Fourie op 15 Julie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related