Ebook402 pages9 hours
Gister is verby
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
’n Deernisvolle verhoudingsroman oor borskanker en die invloed daarvan op verhoudings. Nadine se wêreld stort in duie wanneer ’n doodgewone doktersafspraak ’n skrikwekkende vonnis oplewer. Skielik moet sy nie net borskanker se onmenslike aanslae op haar gesondheid, menslikheid en vroulikheid leer hanteer nie, maar ook die reaksies van hul vriendekring en haar man, Pierre. Maar ook Pierre voel magteloos. Hy soek desperaat na antwoorde en begin stelsematig sy plek in hul verhouding bevraagteken. Hoe het hulle onderskeie rolle binne hulle huwelik verander? Sal hulle ooit eendag ouers kan wees? Hoe leer Nadine en Pierre om mekaar weer opnuut te ondersteun? In Gister is verby wys Aggenbach hoe geliefdes, te midde van talle struikelblokke, kan groei en saam sterk kan word.
Author
Juanita Aggenbach
Juanita Aggenbach is in 1976 gebore. Sy verwerf honneursgrade in sielkunde aan die Universiteite van Pretoria en Stellenbosch en ’n honneursgraad in Kriminologie, waarna sy as sielkundige berader en kriminologiedosent werk. Haar derde roman is in 2016 vir ’n ATKV-Woordveertjie benoem. Juanita woon in Durbanville met haar man en twee dogters.
Related to Gister is verby
Related ebooks
Pastoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5Liefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKersvader Kom Dorp Toe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStille waters Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNoot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHaar naam is Ragel Rating: 5 out of 5 stars5/5Nie van hoorsê nie, Here Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVeldhospitaal 12 Rating: 4 out of 5 stars4/5Moord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kringloop van die Lewe Rating: 5 out of 5 stars5/5Temmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5Skadujagter Rating: 2 out of 5 stars2/5Afgehandel (2de uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai: 'n Lewensreis Rating: 4 out of 5 stars4/5Die vierde stem Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie afreis van Abel Lotz Rating: 4 out of 5 stars4/5'n Belofte vir Bippie Rating: 5 out of 5 stars5/5Anderkant die spoorlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVader se Sondes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen vriende Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDans met die dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Portier Rating: 3 out of 5 stars3/5Meer as een grens Rating: 3 out of 5 stars3/5Stippellyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Vlug of veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsElke dogter het 'n ma Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGoudduiwel Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Gister is verby
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews