Duane Aslett is ’n senior lektor in forensiese rekenmeesterskap aan die Noordwes-Universiteit. Hy studeer tans vir sy LLD aan die NWU oor die onderwerp Combating Organised Crime in...view moreDuane Aslett is ’n senior lektor in forensiese rekenmeesterskap aan die Noordwes-Universiteit. Hy studeer tans vir sy LLD aan die NWU oor die onderwerp Combating Organised Crime in South Africa. Hy en sy vrou, Tammy, woon op Potchefstroom.view less