Ebook359 pages4 hours
Skoppensboer: ’n Rex Reynecke-roman
By Duane Aslett
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
“Want swart en droef, die hoogste troef . . . oor ál wat roer, is Skoppensboer” – die laaste woorde wat Skoppensboer se slagoffers hoor voor hy hulle “uitvee”. Want as hy van iemand ontslae raak, is dit asof hulle nooit bestaan het nie. En dus weet niemand wie Skoppensboer werklik is nie. Daarom word Rex Reynecke se hulp ingeroep. Sy opdrag: infiltreer die onderwêreld van georganiseerde misdaad en stel vas wie Skoppensboer is. Maar in hierdie onderwêreld is vertroue ʼn luukse wat niemand kan bekostig nie. Want almal het geraamtes in die kas. Soos Niel Campher, wat slegs sy samewerking gee om die Valke van sy rug af te hou. En wat is die beeldskone Alicia Vermeulen se geraamtes? Want die laaste ding wat Rex in sý omstandighede kan bekostig, is om op ʼn prostituut verlief te raak . . .
Author
Duane Aslett
Duane Aslett is ’n senior lektor in forensiese rekenmeesterskap aan die Noordwes-Universiteit. Hy studeer tans vir sy LLD aan die NWU oor die onderwerp Combating Organised Crime in South Africa. Hy en sy vrou, Tammy, woon op Potchefstroom.
Related to Skoppensboer
Related ebooks
Die dood van 'n goeie vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartedief Rating: 5 out of 5 stars5/5Snoeiskêr Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTou Rating: 5 out of 5 stars5/5Slagyster Rating: 5 out of 5 stars5/5Hans steek die Rubicon oor Rating: 5 out of 5 stars5/5Sirkusboere Rating: 4 out of 5 stars4/5Die daggaboer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderman se vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVoetstoots: 'n episode Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSanta Gamka Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWonderboom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord en Ander Gaste Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Portier Rating: 3 out of 5 stars3/5Ek stamel ek sterwe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMaalkolk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKennis van die aand Rating: 3 out of 5 stars3/5Bot Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPirana Rating: 5 out of 5 stars5/5Jagters van Zarsjata Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSirkus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDoolhof Rating: 5 out of 5 stars5/5Sink Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRené Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSo lig soos klip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDraalnoot vir 'n janfiskaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnder die radar: Stories uit ons land Rating: 5 out of 5 stars5/5Verflenterde Verhale: Feëverhale, #4 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kombuis Imps en Ander Donker Verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrake Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Skoppensboer
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Skoppensboer - Duane Aslett
5Na book_preview_excerpt.html |˒GvcY#4֤& D5 L;OgW<;<"SUCofڌYl{U_2Y@$Yps}x|9|o){K/q9痿WotTsC34.&?^*/U!}_o8.q9-|S_u|x1F?"t9]~ċzn|c/^ձyGM=⇡K[l<>/ھ,!PXZhQ[MHTLw
/wcqL,)JCATsXG~Wm$xc?Zq[|sq!g\*'h;^c Cޟ3$5}D]+؇A;EC<P츁蚢1ɒ=Ls^-R<
v4yoBc_U??#(K9#m0=I/~OLaN5xN
{s^כ$m/HB/
7`3*cZF`MWIPwrKfl.h9fιZo$1"9o m9`FIhʆلqOB 20poˀaY@Oؙ' PV n)KtA{{#mG:M}(jOeAP9swxwNrr<D+gPHE3{:=0d~vKw#vq5um.K[W|gI>AT+I' KZC%[(`j3j`,@ `=' 4!`O;%N6552Dc B*Zs/b-UX=u7\W/Ԇ,W<ҵ_YzBt@ϰR|Bl ,BEaxT4KEK%4uM Eeү)DžtǜK 4gV `2}e(xOXܱ5C0@@G