SARIE KOS

MET HART, JA Goed, beter, Bertus

One vergeet ons is EINTLIK net van hier BERTUS

“Hy moet net nie . . .” sê die deelnemers vooraf effens benoud. En . . . “ek hoop nie hy . . .” Nee, hy gaan nie. Daardie kosbare foto van ’n afgestorwe familielid teen die muur. Daardie gereg waarop jy jou eie stempel afgedruk het. Dit gaan vir seker bly. Want dis wat jou eetplek uniek maak, jóú storie, die hart . . .

Bertus Basson, aanbieder van op kykNET, loop met sý hart op sy mou. Elkeen van sy rare tatoes vat ’n herinnering vas: Mareli, sy vrou, se vingerafdruk. Die klankgolwe van sy kinders, Elizabeth (2) en Theodore (5), se hartklop soos die eerste keer op ’n sonar gewaar. Pootafdrukke van sy honde en katte, selfs een van sy vark, man. “Met diere werk dit só,” vertel die man met die diep frons tussen sy oë en grys spikkels in sy baard en hare. “Jy is dalk 80 jaar op die planeet,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS7 min read
Presto! Pesto
● ’n Vrou se kragtoer ● Waar kom die naam vandaan?● 6 resepte met pesto Wanneer Kathleen Quillinan met haar klein Fiat 500 deur die verkeer vleg, word sy gereeld begroet deur ’n getoeter. Saam met vriendelik-waaiende hande en uitroepe: “Mal oor jou

Related