SARIE KOS

KOOKKLAS: Pasta vir die wen

LEES MEER OOR

● Maak jou eie pastadeeg
● Ravioli vir ’n uithang-okkasie
● Boerewors-bolognese

Pasta-sukses

1 GENOEG WATER

Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die water en word eweredig gaar.

2 NET GAAR

Tuisgemaakte pasta word gouer gaar as droë pasta: 2-3 minute is meer as genoeg. As jy dit te lank kook, raak die pasta pap en onaangenaam.

3 VRIES DIT

Jy kan die pasta vries sodra jy dit klaar gemaak het. Sny dit in die dikte wat jy benodig, vorm netjiese ronde nessies en vries in ’n lugdigte vriesbestande bak. Maak vanaf bevrore gaar.

4 GOED GEOLIE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS4 min read
Tafelstories
As kind het ’n versiende diabeet met ’n papegaai op haar skouer (“Koppiekrap, ek kom vir jou, ek kom vir jou!”) my hare in ’n karavaan agter ’n Friendly Grocer gesny. Haar signature style was die “Pispot Pizazz”. Ek moes al my skoolfoto’s verbrand. E
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS2 min read
Ons Herfs-inspirasie
Bertus Basson, aanbieder van In die sop: Restaurant-evolusie waarvan die derde seisoen nou op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai word, loop met sy hart op sy mou. En onder daai moue sal jy arms vol tatoes vind wat die storie van sy lewe vertel! Sy vo

Related