Landbouweekblad

Paasfees

PAASSPESERYBROOD MET SOETRISSIESMEERKAAS EN GROENVYE

Die subtiele speserygeure van paasbolletjies in ’n ryk, botterige brood is ’n perfekte laat Paasontbyt of ligte ete.

■ 1 blik (385 g) kondensmelk
■ 250 ml kookwater
■ 125 g botter, in blokkies gesny
■ 2 ekstragroot eiers, geklits
■ 250 ml koue water
■ 2 pakkies (10 g elk) kitsgis
■ 1,25 kg koekmeel
■ 10 ml sout
■ 10 ml fyn kaneel
■ 5 ml gemengde speserye
■ 3 ml neutmuskaat
■ 5 ml anyssaad

Meng die kondensmelk, kook-water en botter tot die botter gesmelt is. Klits die eiers en voeg die koue water by. Voeg dit nou by die kondensmelkmengsel en sprinkel die gis oor. Roer liggies deur. Sprinkel 500 ml van die meel oor en meng deeglik. Bedek losweg en laat staan op ’n warm plek vir ongeveer 1 uur tot die mengsel bo-op vol borreltjies is.

Voeg die res van die meel, sout en al die speserye by en meng tot ’n deeg vorm. Knie die deeg op ’n meelbestrooide oppervlak vir ongeveer 10 minute tot glad en elasties en tot dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro

Related