Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK TEL DIE ROSYNTJIES IN DIE PAASBOLLETJIES’

Raymond Ackerman is op 92 oorlede. In sy laaste onderhoud met Huisgenoot het hy vertel hoe hy lank ná sy uittrede nog gehaltebeheer toegepas het

Rus in vrede, mnr. Ackerman. Namens die miljoene Suid-Afrikaners wat oor soveel jare gekoop het by die winkelgroep wat jy gebou het, en wat steeds doen, baie dankie vir al jou werk vir die samelewing.

RUDIE

Hy was ’n regte mense-mens. Iemand wat soveel vir ander mense omgegee het, moet geprys word. Rus in vrede, ou grote. Ons harte is seer, maar ons gun jou die rus. Sterkte vir die vrou, kinders en breë familie. Mooi loop.

MARIE

Jou naam sal jou altyd ver vooruitgaan, mnr. Ackerman. Rus in vrede, my uncle. Ek onthou nog toe jy lank ge-lede so ’n klein winkeltjie in Wynberg begin het. Dit was maar die begin van ’n legende.

MARK

Hy was ’n man wat hom daarvoor beywer het dat alle Suid-Afrikaners kan bekostig om kos op ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related