Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 NÁDINE VIER 40STE SONDER DERICK

Hou die mense wat jou liefhet na aan jou hart, was Nádine se raad op haar verjaardagpartytjie kort nadat sy en Derick Hougaard uitmekaar

Nêrens staan ’n vrou het ’n man nodig om gelukkig te wees nie. Wees jouself soos nog al die jare. Baie geluk met jou 40ste! Leef jou drome uit en moenie toelaat dat enigiets of enigiemand jou terughou nie.

GRETCHEN

So Nádine mag die man in sy glorie in stuur. Maar toe Karlien dit die dag gedoen het oor sy verslawing aan alkohol en pille, toe is sy skielik die slegste mens ooit. Die mensdom is darem maar vreemd.

TANYA

Ek voel jammer vir albei. Die meeste mense misluk soms en begin oor. Dan kry jy dié wat nie die krag of selfvertroue het nie. Hulle het seer. Net dié wat saam met ’n seer mens leef, sal verstaan hoe moeilik dit is.

MICHELLE

Siestog, die lewe was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related