Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘DIT IS WIE EK IS’

Patricia Lewis was verras deur die reaksie op ’n “lawwe dansvideo” waar sy haar blonde hare voor ’n waaier rondswaai. “Dis wie ek altyd sal wees,” sê sy.

Al is Patricia deesdae stiller, het sy ná 34 jaar aanhangers oor wie ander net kan droom. Want sy is plat-op-die-aarde, met ’n hart van goud. Laat waai met daai hare. Jy mag maar; jy’s ons superster.

LEON

Patricia is ’n pragtige mens met die mooiste geaardheid. Ek het haar op die Turksvyfees op Uitenhage ontmoet. Sy het tyd gemaak om met elke mens te gesels wat sy daar teëgekom het. Ek is dol oor haar.

JOAN

Nog altyd so mooi! Sy het eendag by die Hillfox-sentrum gesing toe Max nog klein was. Sy het hom op die verhoog gebring en die mense gevra om nie te hard hande te klap nie; sy was bang hy skrik.

DANIE

By die ou lapa daar in die dorp. Ek was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot1 min read
Maak Jou Eie Papier
Verwyder alles uit die houtraam en plaas dit op ’n oppervlak met die kleiner opening na bo. Plaas die maasdraad bo-op sodat dit die oop deel van die raam bedek. Kram dit dan reg rondom vas. Skeur die papier in klein stukkies en plaas dit in die menge
Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se

Related