Elise is in Prieska gebore en ontvang verpleeg- en vroedvrou-opleiding na skool. Sy trou met haar skoolliefde Willie en boer vir 30 jaar op 'n Karooplaas. Sy werk ook 'n paar jaar in die plaaslike ...view moreElise is in Prieska gebore en ontvang verpleeg- en vroedvrou-opleiding na skool. Sy trou met haar skoolliefde Willie en boer vir 30 jaar op 'n Karooplaas. Sy werk ook 'n paar jaar in die plaaslike hospitaal. Na hulle aftrede verhuis hulle na Hoekwil en uiteindelik George. Hulle was 49 jaar getroud en het drie kinders en ses kleinkinders.view less