Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘DIE ERGSTE WAS OM HEELTYD TE WONDER’

Liam Nortjé (2) is in 2017 deur sy pa, Nantes, ontvoer en vermoor. Nou het DNS-toetse bevestig dis Liam se oorskot wat langs ’n treinspoor gevind is

Watter soort ouer doen iets so vreeslik – so wreed – aan sy eie, pragtige kind? Hy was so klein, weerloos en onskuldig. Sy pa is nou dood, maar ek weet hy sal moet rekenskap gee. Ek is so jammer vir sy mamma.

ROCHELLE

Hoe kon die pa sy eie pragtige kindjie vermoor? Wat was dit wat hom daartoe gedryf het? Ek het so gehoop dat die pa klein Liam vir iemand anders gegee om te versorg en dat sy mamma hom eendag wel sou opspoor.

SOLVEIGH

Hoe op dees aarde kan ’n mens dit oor jou hart kry om jou eie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related