Ebook276 pages4 hours
Anderkant die spieël
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Anderkant die spieël is ’n storie vir elke vrou wat al gewens het sy kon die rotte in haar kombuis (en huwelik) met ’n .22 wegblaas, en wat vingeralleen ’n Black Forest-koek kan opeet. Vir elke vrou wat al op ’n dag besef het sy weet nie meer hoe om by die huis te kom nie. Dit is die storie van Maggie, vertel in ’n vars, brandeerlike stem met die tong stewig in die kies. Sy val deur die hasegat op ’n nuwe dorp waar haar gewapende, aweregse buurvrou haar met ’n verkyker dophou en haar o-so-gawe man nooit meer huis toe kom nie.
Author
Melissa Scharneck
Melissa Scharneck (Talia vat grond, Alles wat blink), is ’n onderwyseres op Queenstown. Haar sterreteken is Pisces. Sy geniet dit om in haar vrye tyd te skryf en in haar tuin te werk, terwyl sy selde skottelgoed of wasgoed was. Buiten skryf en tuinwerk hou sy haarself graag om die stoof en die TV doenig. Sy woon saam met haar seun en haar kat en is agterdogtig oor prinse op wit perde.
Related to Anderkant die spieël
Related ebooks
Skeur Rating: 5 out of 5 stars5/5Kyk my in die oë Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOns raaiselpad met alzheimersiekte: 'n Persoonlike reis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRoepman Rating: 3 out of 5 stars3/5Griet skryf 'n sprokie Rating: 3 out of 5 stars3/5101 Bakgat maniere Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord in die beloofde land Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Pro Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kuns van jou Liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Twee in een silhouette Rating: 5 out of 5 stars5/5In die onbekende Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTienerharte 3: Hartedief Rating: 5 out of 5 stars5/5Die vloek van Levitikus Rating: 4 out of 5 stars4/5Louisa en ek en die Celeb Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIn die buitenste ruimte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfvoer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDubbeldoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Droë wit seisoen Rating: 4 out of 5 stars4/5Swartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAlle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense Rating: 4 out of 5 stars4/5Ouboet !!!!! Dit gebeur toe nou soooo,, Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKortetjies en 'n lange Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGerugte van reën Rating: 4 out of 5 stars4/5Jakkals Vrou In Rooi Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAs die binnekamer praat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAanspreeklikheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5
Reviews for Anderkant die spieël
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Anderkant die spieël - Melissa Scharneck
-Na book_preview_excerpt.html \Mu+=<%+ySϾHHSP,z#\|G\cX|TЄ(Sڞ-SľhvEsEš8`!KĞj;)"4EUXx,Rn9خޔWq&fX>!N"\넝V:"⣁"fN)ؤ}.b/s=
e¹2_cS$