SARIE

Nooit het ek kon dink . . .

. . . dat ek in my 60’s weer ’n swerfjaar sou doen
skrywer Marita van der Vyver

. . . dat ek in my 60’s weer ’n swerfjaar sou doen

. . . dat my stokperdjie my besigheid sou word

In Augustus vanjaar het die skrywer Marita van der Vyver haar groot huis in Provence opgepak – die eeu-oue huis waar sy haar hande eelte gewerk het om die tuin in ’n lushof te omskep, waar sy in haar groot bad sou lê en uitkyk oor die Franse platteland.

Teen 1 September moes sy en haar man, Alain Claisse, daar uit, met net die nodigste in hul Kangoo-motor gelaai vir ’n swerfjaar op die pad.

“Dit was baie moeilik om daardie huis te verlaat waar ek gedink het ek die res van my lewe sou woon. Ek woon al 25 jaar op die Franse platteland en die laaste elf in daardie huis – die langste wat ek nog op een plek gebly het. Maar tog sien ek uit na die jaar wat voorlê,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
Troufotograwe
1. Jou gunsteling-troufoto wat jy al geneem het? As ek een moet uitsonder, sal dit vir seker ’n troue wees wat ek in Sossusvlei, Namibië, afgeneem het. Dis een van my gunstelingplekke op aarde en om ’n troue daar te kon afneem het dit net nog meer sp
SARIE2 min read
Bekroonde aktrise LEA VIVIER & ANDRÉ WILKENS Soos ’n woudsprokie
Dit was ’n trounaweek van genot, uitspattige kleur en geluk. Met ’n pragtige verskeidenheid blommerangskikkings in dieprooi, perske en ligpienk, asook granate en turksvye op die tafels, het die dekor aan die Romantiese kunsbeweging herinner. Sonder d
SARIE1 min read
’n Pak Op Sy Tyd
Die klassieke swart tuxedo kry ’n nuwe voorkoms met ’n baadjie in naaswit Vir ’n swart uitrusting van kop tot toon, speel met teksture deur ’n baadjie van tweed of brokaat te dra. Of wees op die uitkyk vir detail soos kristalle op die kraag * Sien o

Related