SARIE

Julle sê ...

SUID-AFRIKA, BOU WEER OP!

Ek blaai onlangs deur my reisjoernaal. My laaste oorsese skoolhoupos was in Taiwan. Ek ontdek toe die bladsy waar die sikloon Megi die land getref het. Dit was die derde sikloon in twee weke en die grootste een in tien jaar. Die hele stad Taichung waar ons gewoon het, het tot stilstand gekom. Megi was ’n woedende draak wat haar stert geswaai-swiep het oor die stad. Haar grommende onaardse geraas het my en Lara, my woonstelmaat, vreesbevange onder die naaste tafel laat skuiling soek. My dierbare neef Johan Fourie het net voor die sikloon sou tref, doodbekommerd uit Stellenbosch gebel. Ek onthou tot vandag toe sy woorde: “Bly weg van vensters en deure. Nig, ek bid vir julle.”

Kort daarna het ons alle verbinding met die buitewêreld verloor.

’n Dag ná die sikloon is ons toegelaat om uit ons woonstel te beweeg. Ons het verdwaas na die talle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma
SARIE8 min read
Die Taylor Swift Effek
Ek is geen Swifty nie. Haar stem, beeld en hoofstroompopklank is vir my fifty shades of beige and vanilla. As die pa van ’n tienerdogter en ’n liefhebber van woord- en storievertelkuns, is ek egter ’n groot bewonderaar. En nes duisende ander joernali

Related