Michélle sê ...
Baie kan ons net oor raai, voor wens en bid. Dit sal ontvou soos die dae en weke hul loop neem. Soms sal ons sê: Ja, dis goed so. Ander kere: Kan jy nou glo! En heel dikwels: Dít het ek nie sien kom nie . . . Eintlik maar soos die wêreld nog altyd ge