GEWONE VELSORG, kragtige RESULTATE
Die Amerikaanse kultusvelsorgreeks The Ordinary is nou ook in SA beskikbaar! Dié velsorghuis glo in duidelike en eerlike kommunikasie op hul verpakkings en hul doel is om goed nagevorste bestanddele en formules teen bekostigbare pryse aan verbruikers te