SARIE

MOOIDINGE

Kultus GRIMEERREEKS NOU IN SA!

Goeie nuus vir grimeerliefhebbers! NARS Cosmetics is nou in SA te koop. Dié wêreldbekende Franse grimeerhuis is in die vroeë negentigerjare deur die grimeerkunstenaar en fotograaf François Nars bekendgestel. Die veelbegeerde produkte is tydloos en sjiek, maar moedig ook verbruikers aan om skoonheidsreëls uit te daag en waaghalsig te wees. Probeer NARS Blush in Orgasm (R760). Dié blosser is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa
SARIE8 min read
Die Taylor Swift Effek
Ek is geen Swifty nie. Haar stem, beeld en hoofstroompopklank is vir my fifty shades of beige and vanilla. As die pa van ’n tienerdogter en ’n liefhebber van woord- en storievertelkuns, is ek egter ’n groot bewonderaar. En nes duisende ander joernali