Michélle sê ...
Mál oor tydskrifte, natuurlik ja. En koerante. Maar ek’t ook ’n ding vir radio. Seker omdat ek in ’n huis grootgeword het waar ons nuus geluister het. En kennis gemaak het met vervolgverhale, jazzmusiek en die opwinding van die Bokke wat êrens hul ha