SARIE

Nooit’n vervelige oomblik met ERICA WESSELS

Die afgelope vier maande was Erica Wessels die dogter van ’n ma wat aan Alzheimers ly, Winston Churchill se vrou, ’n superteef en die eks van ’n onbeholpe huurmoordenaar.

En dis net voor die kamera.

Tuis is die lewe ewe besig . . . “die seisoen van baie doen”, is hoe sy en haar man, Willem Boshoff, dit beskryf. Lyste en lyste elke dag. En met twee klein dogtertjies in die prentjie, raak dit éérs bedrywig. “My kinders is die beste ding wat nog ooit met my gebeur het. Ek is versot op hulle, maar aan die einde van die dag is ek stokflou!”

Vanoggend lyk Erica vars en fleurig in haar saggroen rok waar ons by ’n koffieplek naby hul huis in Nuweland, Kaapstad, gesels, geen teken dat sy slaap ingeboet het nie. “Dis net goeie grimering,” wuif sy met ’n lag die kompliment weg.

Haar vakansie begin amptelik ná dié onderhoud. Dan gaan sy, Willem, Stella (4) en Frida (1) Sederberge toe, waar hulle net in die natuur kan wees. Geen lyste om af te handel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE4 min read
Mila Guy ‘Ek Kies SA, Elke Dag’
Hoe voel jy oor jou 30’s? ’n Mens voel so bietjie weird daaroor. Ek meen jy weet jy gaan dertig word, maar jy dink nooit verder oor jou lewe ín die dertigs nie. Wat is 32? Wat moes ek al bereik het? Maar met jou dertigs voel jy ook jy kan “nee” sê. A

Related