RR Ryger is ook die skrywer van verskeie boeke onder die naam Michael Green. ’n 101 bakgat maniere om te lewe en sterwe is sy elfde boek. Hy skryf ook boks en rugby vir Sport24. Ten tyde van die pu...view moreRR Ryger is ook die skrywer van verskeie boeke onder die naam Michael Green. ’n 101 bakgat maniere om te lewe en sterwe is sy elfde boek. Hy skryf ook boks en rugby vir Sport24. Ten tyde van die publikasie van hierdie boek was hy en sy vrou Willemien en seun Gareth woonagtig in Port Elizabeth. Ryger se stokperdjie is om die melkgeld op perdewedrenne te verwed.view less