CINTAINE SCHUTTE
NOOIT DIE FEETJIE
Maar jinne, sy vlieg!
Kameraskoot: Die Wiegel Waggel-kleuterskool in Pretoria, so drie dekades gelede. ’n Snikkende donkerkoppie: Sy wil ’n feetjie in die konsert wees, nes haar maatjie. Maar sy is die nar! Sy hóú van feetjies en is báng vir narre.
Klik: Einste donkerkoppie, sug, wéér nie ’n feetjie nie. Maar dié keer ’n mier in ’n rooi pakkie wat die hele vertoning lank net voetjies in die lug moet skop.
Klik: Al die maatjies staan in ’n kring, sing en glimlag mooi vir die kamera. Net die donkerkoppie, wag hiervoor, huil, te skaam om haar kop te lig.
Klik: Die Silwerskermfees verlede jaar en einste donkerkop se naam word aangekondig as beste vroulike byspeler in die hoog aangeskrewe fliek Die seemeeu. Cintaine Schutte verstik byna aan haar springmielies, bewe so groot soos sy is . . . en huil. Haar eerste woorde: “Carel het gesê ek moenie húil nie!” Haar liewe Carel Kat, Novembermaand haar bruidegom.
Laat ons net noem sy gekry.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days