SARIE

Christiaan Olwagen ‘Ek hou aan delf’

Soms word Christiaan Olwagen in die middel van die nag wakker en dink: Jis, ek is so mál oor wat ek doen. Hoe’t ek hier beland?

Hy was drie jaar oud toe het hy al vir sy ma gesê hy wil eendag flieks maak. “The Little Mermaid is die heel eerste fliek wat ek gesien het. Ek onthou dit glashelder . . . hoe ek daar in die Sterland-teater in Pretoria gesit het. Ek was net gek oor movies,” vertel hy.

Ons gesels in ’n koffiewinkel in Kaapstad, ’n week nadat sy jongste rolprent, Poppie Nongena, by die Silwerskermfees in Kampsbaai die gehoor op hul voete gehad het. Die fliek het 12 pryse gewen, die meeste nog vir flieks by dié fees. (Christiaan het die prys vir beste regisseur gewen, asook beste draaiboek saam met Saartjie Botha – ’n verwerking van Elsa Joubert se bekroonde boek Die swerfjare van Poppie Nongena.)

Dit word einde Januarie uitgereik. “Nou is Poppie so ’n bietjie soos ’n kind. Sy gaan die wêreld in en jy hoop die fliek loop die pad wat dit moet en mense hanteer dit met sorg,” sê Christiaan, sy stem gedemp, sy oë onpeilbaar agter ’n donkerbril.

Nie dat hy ooit heeltemal afskeid kan neem nie, veral as jy jou geplot bo die eetkamertafel!”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE1 min read
Kosdinge
Nie tyd of lus om self koek te bak nie? Woolworths het allerlei opsies van koeke gereed om enige okkasie in ’n japtrap op te kikker. Die Chocolate Caramel Ombre Celebration Cake met ses lae is veral heerlik. R375 vir ’n 1,2 kg-koek. Sit jou koek en
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related