SARIE

Lea Vivier Elke dag op pad speelpark toe

Kleintyd was sy mal oor konsert hou. Opdress. Stories vertel. Vandag is ’n fliekstel vir aktrise Lea Vivier steeds soos ’n groot sandput waar sy kan gaan speel.

Dis die lewendigste, lekkerste plek, vol kameraderie . . . dit laat elke liewe sel van haar lyf vibreer, sê Lea, vanoggend die ene bonsende varsgewaste krulle en bloesende wange.

Ons gesels op haar enigste af dag dié week – sy is midde-in verfilming aan Netwerk24 se blitssepie Duiwelspoort, waarin sy een van die hoofrolle vertolk.

So ’n blitssepie het unieke uitdagings, vertel sy. Jy is gedruk vir tyd. En die tonele is kórt. Sy het soveel moontlik voor opnames begin bou aan haar karakter, sodat sy van die begin af in haar lyf kon inklim.

Alex Aucamp-Deetlefs is mededingend, ’n perfeksionis, hard op haarself, met ’n morele kompas wat so reguit is as wat kan kom, totaal anders as “mal Lilani”, die rol waarin Lea tot onlangs nog in te sien was. Sy het vroeër vanjaar ’n ATKV Woordveertjie ontvang vir haar vertolking van dié karakter, nog ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related