Michélle Sê...
In ’n dekade en meer het ek nooit in ’n motor geklim vir my pendeltog tussen Johannesburg en Kaapstad nie. Ook nie vir die vele werkverpligtinge elders in die land nie. Altyd was dit maar ’n vliegtuig. Want dít was die deal: Om in die kortste tyd op