Proe die lente
Sep 18, 2020
5 minutes
DEUR HERMAN LENSING herman.lensing@sarie.com
of @lensingherman op Instagram
FOTO’S
MICHAEL LE GRANGE
WITSJOKOLADE & ROOS
Witsjokolade is vir my die vroulike sjokolade van die fyngebak-kombuis. Tegnies is dit nie sjokolade nie omdat dit geen kakao (die sjokolade-deel van die boon) bevat nie, maar net kakaobotter (die natuurlike vet). Koop altyd witsjokolade van goeie gehalte as jy daarmee bak of kook. Vra vir couverturesjokolade as jy onseker is. Voeg rooswater by en dis die toppunt van verleiding.
ERTJIES & EIER
Vir my is ertjies sinoniem met lente. Die vars smaak maak my lus vir die lang kuiers wat voorlê. Onthou, bevrore ertjies is van die beste gehalte omdat dit meestal binne minute nadat dit geoes is, uit die peul gehaal en gevries word om seker te maak die ertjies smaak en lyk op hul
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days