SARIE

Julle sê ...

ONS IS ALMAL GELYK

Wat normaal was, sal nooit weer normaal wees nie.

Ek is ’n gesondheidswerker wat in die voorste linie werk.

Ek is mos soort van belangrik . . . só het ek gedink. My werk en geld is nie in gedrang nie.

Die hele wêreld buig die knie onder hierdie vreeslike virus en die mense het óns nodiger as ooit.

In ’n oogwink verloor my eie mense hul werk of ’n groot deel van hul inkomste.

Toe kom die gevreesde e-pos . . . ons salarisse word ook gesny, oortyd val

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related