SARIE

Julle sê ...

MA SE LAASTE LEESWENS

Ons bure verkoop hul plaas en die groot trek stad toe begin. Ek erf kratte vol SARIE-tydskrifte en ’n SARIE KOS of drie ook tussenin. SARIE’s van 2004 tot 2017 alles netjies intakt. Die groter uitgawes, later kleiner, maar ’n hemelse plesier om weer deur almal te blaai.

En met heimwee en verlange dink ek aan my ma. Die kanker (borskanker) het haar vier jaar gelede kom haal. Al my SARIE’s het ek so twee keer ’n jaar aan haar gepos of saamgevat wanneer ek gaan kuier het. Sy was ver van my, 900 km.

Met een van my laaste besoeke het sy spesifiek vir ’n SARIE gevra, wat ek wel vir haar gaan koop het. Hoewel sy in daardie stadium feitlik nie meer kon loop nie en net in nagklere

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma
SARIE8 min read
Die Taylor Swift Effek
Ek is geen Swifty nie. Haar stem, beeld en hoofstroompopklank is vir my fifty shades of beige and vanilla. As die pa van ’n tienerdogter en ’n liefhebber van woord- en storievertelkuns, is ek egter ’n groot bewonderaar. En nes duisende ander joernali

Related