SARIE

Julle sê ...

HIER GEE ALMAL, AL KOM DIE REËN NIE

Baie dankie vir die artikel “Die droogte verdor nie harte” (SARIE, September 2019). Ek dink nie daar is genoeg bewusmaking van wat regtig aangaan nie. Dis nie mooi nie, so ons wil dit nie sien nie.

Ek is self met ’n beesboer getroud en boer ook met skape. In 2016 het ons gebuk gegaan onder die droogte en baie vee verloor. Ons knieë was stukkend, maar die reën het vir ons gekom. Om daardie diere te sien ly gaan sit nie in ’n mens se klere nie. Om jou superpositiewe, passievolle man wat elke liewe koei ken, so moedeloos en magteloos te sien. Want watter koei, wie se genetika oor jare kom, kan vandag nie opstaan nie? Daar gebeur dinge

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8

Related