Michélle Sê...
“Bekend, geliefd, opwindend, soms met ’n traan, gevul met hoop en troos. En altyd dáár.” Só skryf ’n leser oor die tydskrif op die brieweblad dié maand. Ek lees Isabella Neethling van Durbanville se boodskap ’n paar keer. Vir haar is SARIE soos fami