Michelle Se...
Jy maak my hart bly, want jy sit met ons feesuitgawe in jou hande. Vir jou het ons spesiaal tafel gedek – dié keer met die eenvoud van wit en ryk room, goud en glas, en ’n klomp kerse aangesteek vir die warmte, die kalmte wat dit bring. Ons het geske