SARIE

My 10 top-geldlesse

Kim Potgieter was meer as dertig jaar in ’n emosionele stryd gewikkel – met geld.

Deesdae is sy ’n suksesvolle finansiële beplanner en skrywer van vier boeke oor geldsake* (haar jongste, 30 Money Mistakes Women Make and Ways to Get Back on Track, het pas as e-boek verskyn), maar selfs nou nog voel sy soms die ongemak, vrees en skaamte wat sy as jong meisie gevoel het – juis as gevolg van geld, vertel sy.

Vir Kim het dié moeilike pad in haar ouerhuis begin.

“In ons huis was my pa in beheer van die beursie – hy het vir my ma ’n toelae vir die huishouding gegee. Om bedags televisie te kyk was verbode, die vrieskas was in die garage agter geslote deure en die telefoon is toegesluit. Ek onthou nog hoe angstig ons gevoel het wanneer my ma by hom gepleit het vir ekstra geld om Kersgeskenke te koop.”

Dit was nie omdat haar pa min verdien het nie – daar was oorgenoeg. Kim het later agtergekom dit was ’n manier waarop hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related Books & Audiobooks