Huisgenoot

WAT IS JOU GELDPERSOONLIKHEID?

JOU kinderjare, leefomgewing en loopbaan is alles dinge wat kan bepaal watter soort blootstelling aan finansies jy deurlopend gehad het. Dis die grondslag van wat kenners jou “geldpersoonlikheid” noem.

Jou geldpersoonlikheid het natuurlik ’n invloed op hoe jy oor geld voel en daarmee werk. Ons gesels met Riana Prins, FNB se sakeadviesafdelingshoof, oor vyf algemene geldpersoonlikhede –en hoe dit vir jou kan werk.

1 DIE ROJALE BESTEDER

Jy is nie materialisties nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related