Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Joernaal
Joernaal
Joernaal
Ebook190 pages14 minutes

Joernaal

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

In hierdie joernaal vind u onweerlegbare sukseslesse in mikroformaat op elke bladsy.

Die lesse kom uit my boek “Climbing the ladder of success”. In die boek deel ek my navorsing en ervaring as ‘n kenner op die gebied van ondernemingsontwikkeling wat werk met klein tot mediumgrootte ondernemings. My begeerte is om almal te help om te fokus op belangrike gebiede vir die bestuur van ‘n suksesvolle besigheid, selfs na Covid19 kan jy ware sukses bereik.

‘n Joernaal help jou om boek te hou van jou dag tot dag ervarings. Dit kan gebruik word om jou gevoelens en jou gedagtes oor ‘n bepaalde situasie in jou sosiale lewe of ‘n spesifieke gebeurtenis of situasie te beskryf.

Gebruik jou joernaal om opwindende en hartseer oomblikke vas te vang – herinneringe. Beskryf jou gevoelens, die mense wat jy ontmoet het en hoe hulle jou laat voel het. Jy kan ook die plekke neerskryf wat jy besoek het, spesiale geleenthede ens. Onthou om dit wat jy geleer het in te sluit. ‘n Joernaal kan gebruik word om jou ondervinding en seisoene in jou lewe te beskryf vir toekomstige verwysing. Jy kan ook jou joernaal gebruik vir jou te-doen-lysie en jou volgende boek of manuskrip.

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateDec 9, 2020
ISBN9781071579138
Joernaal

Related to Joernaal

Related ebooks

Related articles

Reviews for Joernaal

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Joernaal - Daphne Mashamaite

    Joernaal

    Klim die Suksesleer Joernaal

    VOORWOORD

    ‘n Joernaal kan gebruik word om boek te hou van elke detail van jou gevoelens of van die lesse van ‘n spesifieke situasie of gebeurtenis in jou sosiale lewe. In hierdie joernaal vind jy onweerlegbare sukseslesse in mikro-formaat op elke bladsy.

    Die lesse kom uit my boek "Klim die leer van sukses". In die boek deel ek uit navorsing en my ondervinding as ‘n kundige in besigheidsontwikkeling, wat met klein tot medium grootte besighede werk. My begeerte is om elkeen te help op belangrike gebiede in die bestuur van ‘n suksesvolle besigheid. Self na Covid19 kan jy ware sukses bereik.

    Jy is die meester van jou lot, die skrywer van jou outobiografie. Jy beinvloed, dikteer en kontroleer jou eie omgewing.

    Jou strategie om die suksesleer te klim begin met jou geestelike uitkyk – van binne af. Miskien is jy oortuig dat jy op die laagste vlak is en dat daar geen uitweg meer is nie.  Moenie moed opgee nie.

    Om hierdie boek te bestel, skryf aan ons: Daphne Mashamaite daphmash2014@gmail.com

    www.climbingsuccessladder.co.za

    Beweeg saam met die dringendheid van die oomblik. Jy het nie tyd om te wag nie

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1