Kuier

VAT 2024 SÓ VAS!

Die jaar het pas begin, maar vir sommige was die eerste maand van 2024 alreeds oorweldigend. Terug werk toe, skool, skuld, druk van familie en vriende, jou gesondheid …

Maar jy hoef nie so gou al handdoek in te gooi nie. Al wat jy hoef te doen, is om net ‘n bietjie meer verdraagsaam teenoor jouself te wees. Die hele jaar lê immers nog voor —en, glo my, baie kan nog gebeur!

Hoe jy die jaar van hierdie punt af aanpak kan deurslaggewend wees, meen kenners. Die fout wat ons maak, is om soms te glo dít wat jy die graagste wil bereik, is buite jou vermoë of daar is te veel hindernisse op jou pad, of ander dinge wat prioriteit moet geniet bo jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related