Kuier

HOE GEMAAK MET ‘N ‘KLANKIE’?

Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms.

My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te borsel. Dan kan ek ten minste vir hom met ‘n vars asem ‘n soen gee.

Maar in my agterkop krap die kommer. Ruik my asem dalk sleg? En hoekom sou dit dan so wees – ek eet mos nie elke aand knoffel en kool nie?

Ek besluit toe om ondersoek in te stel en meld aan by ‘n mondhigiënis. Haar naam is Amanda Klynveld, van Bryanston in Johannesburg. Sy is baie vriendelik en laatgaan gril of gesig trek vir enige walmpie wat uit my mond kom. Maar sy bly komkommerkoel en professioneel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Scam Gryp My Pensioen
Ons almal ken daai gesegde: As dit te goed klink om waar te wees, dan ís dit tien teen een die geval. En geld wat magically verdubbel terwyl ‘n traditional healer, oftewel ‘n sangoma, glo daaroor wag hou – of sommer verdriedubbel sodra daardie sogena
Kuier1 min read
5 Topwenke Vir Ander Aanlyn Gedrag
Baie van ons interaksie is deesdae aanlyn, maar dit beteken nie jy kan in die wilde, woeste weste van die web maak nes jy wil nie. Net soos in die werklikheid, is daar regte maniere van kommunikeer. As jy nie iets in persoon vir iemand sal sê nie, mo

Related Books & Audiobooks